Blokkiesraaisel: Menseregte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Elkeen het die reg tot ..... ('n plek om te slaap)
Elkeen het die reg op 'n .... wat nie skadelik vir hul gesondheid of welsyn is nie, maar is ook verantwoordelik daarvaaor om dit skoon te hou
Elke werker het die reg om 'n ..... te stig en daarby aan te sluit.
Elke burger het die reg om vrylik ʼn bedryf, beroep of ..... te kies.
Geen burger mag ..... ontneem word nie
Die Handves van Regte is ʼn hoeksteen van die ..... in Suid-Afrika.
Elkeen het die reg ..... en sekerheid van die persoon
Elkeen het die reg om in openbare onderwysinstellings ...... te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is.
Elkeen het die reg om die.... van eie keuse te praat.
Elkeen het die reg op...., waarby inbegrepe is die reg dat– hul woning of persoonlike eiendom nie deursoek mag word nie

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

menseregte

Crossword

Menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Menseregte

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword

MENSEREGTE

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword