This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Alle mense is gelyk en moet gelyk behandel word.
Niemand mag jou dood maak nie. Jy het die reg o jou lewe ten volle te leef.
Niemand mag jou besittings deursoek nie, nie die staat of enige ander mens mag jou pos oopmaak sonder jou toestemmings
Jy mag in jou eie geloof glo en dit uitleef.
Jy mag jou gevoelns teenoor dinge uitdeel mar jy moet tog ander e meninge respekteer.
Jy behoort aan 'n spesiefike land.
Jy het die reg tot 'n gesonde omgewing.
Jy het die reg om regverdig behandel te word by die werk.
Elkeen het die reg om toegang te kry tot behuising.
Jy het die reg tot basiese onderrig.