Mense Regte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Geen mens moet gesien word as hoer geag ander nie.
Niemand mag sonder jou toestemming by jou eiendom of huis in kom nie.
Almal moet toegang kry tot n goeie hospitaal.
Niemand moet bang wees in hulle huis of omgewing nie.
Niemand mag jou lewe in gevaar sit nie.
Jy het die reg om te se of te skryf wat jy wil.
Jy het die reg om skool te gaan vir opvoeding.
Jy het die reg tot ... en om nie op straat te bly nie.
Jy moet al jou regte met ... respekteer en dus is ... ook n reg.
Die belangrikste wet is die ...

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Menseregte

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword