This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die reg tot gelykheid se alle mense is gelyk en moet _____ behandel word.
Die reg tot menswaardigheid se jy het waardgheid en _________ wat niemand van jou kan wegneeem nie.
Die reg tot 'n lewe se jy het die reg om jou lewe ten volle te _____.
Die reg tot vryheid en sekuriteit se jy het die reg tot volle beheer oor jou _______.
Die reg tot privaatheid se nie jy, jou huis of besittings mag deursoek word sonder 'n ________ nie.
Vryheid van uitdrukking is vryheid van spraak. Dit beteken dat almal kan se, skryf of druk wat hulle wil solank hulle nie hulle die _____ van ander skend nie.
Die reg van vryheid van assosiasie se jy kan _________ of meng met wie jy ook al wil.
As jy 'n _______ van Suid-Afrika is, kan jy by 'n politieke party aansluit.
Die reg tot onderwys se jy het die reg tot basiese ________ insluitende basiese onderwys vir volwassenes.
Die reg tot burgerskap se jou burgerskap kan nie van jou __________ word nie.