This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 7 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die basiese regte waarop alle mense geregtig is
Internasionale liggaam vir wetgewing oor die universele menseregte
Vorm deel van die Grondwet en beskerm mense se basiese regte
Jy mag nie aangehou word sonder 'n verhoor nie.
Elkeen het die reg tot 'n huis en plek om te bly
Waarvoor staan MRK
Die reg wat in Suid-Afrika die meeste geskend word
Die hoogste wet van Suid-Afrika
Jy beskik hierdie reg omdat jy 'n menslike wese
Hierdie organisasie help alle mense om hulle menseregte uit te oefen