This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 4 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef.
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het.
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help.
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel.
Die hoogste wet van Suid-Afrika.
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense.
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue.
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____.
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____.
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak.
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag.
________ beskerm jou teen die skending van jou regte.