MENSEREGTE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die hoogste wet van Suid-Afrika
Almal word regverdig gelyk behandel, reg op...
Jy mag jou opinie lig indien dit niemand anders beïnvloed op n slegte wyse nie, vryheid van ...
Jy het die reg om geleer te word, reg tot ...
As iemand inbreek skend hulle jou reg tot ...
Iemand skop jou uit jou huis uit, skend jou reg tot ...
Iemand weier om kos vir jou te gee skend jou reg tot
Jy kry seer en word nie gehelp nie, skend jou reg tot ...
Geen toiltette in jou gemeenskap nie, skend jou reg tot
Eiendom word weggeneem, skend jou ...

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

menseregte

Crossword

Mense Regte

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword