This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jy kniip jou papiere uit met my
Wanneer jy 'n fout in jou boek maak, gebruik my om dit reg te maak
Skryf met my op die juffrou se bord
Soms gebruik julle my as 'n swaard, maar my doel is om jou lyne reguit te maak.
Smeer genoeg van my op om jou papiere mooi te plak.
Moenie op my ry nie, sit op my
My boeke rus hierop wanneer ek skryf
Die mooi persoon wat ons by die skool leer.
Wanneer ek die hoof sien groet ek hom so: "Molo ....... Henk"
Jy kan uit my lees of in my skryf.
Laerskool Eikestad is 'n voorbeeld hiervan.
Die kinders is opgewonde wanneer ek vir pouse lui.
Mors jors! Tel op daardie papiere ne gooi dit in my!
Ek is vol boeke, jou pennesakkie en jou kos vir die dag.