Woordeskat Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ek moet elke oggend my tande?
Ek moet elke oggend my eie ___________ pak.
In die winter is dit baie _________________.
Wanneer ek nie vir die juffrou luister nie, is ek ____________________.
Wanneer ek verjaar, kry ek baie _________________.
Juffrou het vir my gesê hoveel ______________ ek vir my Wiskunte toets gekry het.
_____________ is baie gesond om te eet.
Ek hou daarvan om op my ______________ te speel.
Ek het baie ______________diere by die huis.
Ek moet my __________ mooi gebruik.
Ons moet altyd met mekaar ____________.
'n Groot ballon waarin mens kan vlieg word 'n _________________ genoem.
Wanneer ons see toe gaan, vlieg ons met 'n _____________.
Wanneer ek groot is, gaan ek hard werk om 'n _______________ te verdien.
Ek moet elke dag 2liter _____________ drink.
Jy sal baie _____________ in die hawe sien.
Daar was 'n groot ___________ dolfyne.
Die ______________ bye het heuning gemaak.
Die boer _____________ sy oes.
Wanneer ek iets verkeerd gedoen het moet ek om _______________ vra.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

OE WOORDE

Crossword

V en F

Crossword

i/u woorde

Crossword

afrikaans

Crossword

My Liggaam

Crossword

Bywoorde

Crossword

Spelwoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

ver-woorde

Crossword

Sigwoorde

Crossword

Resep Spelwoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword