This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wanneer ek vars groente en vrugte wil koop gaan ek na die.....
As ek goeie punte wil kry moet ek hard....
Pieter kan 100 kg optel want hy is baie....
In die aande eet ek met my mes en ....
Ek en my maaitjie bly is dieselfde...
'n Hele ........ bye het my gejaag in die blomme veld
As jy nie lank is nie is jy ......
Wanneer ek iets baie graag wil he, maar nie kry nie dan .... ek
Ek kry vandag baie ...... en daarom gaan ek swem.
'n Vierkant is 'n tipe ......