Gevoelens en emosies Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

My maat is kwaad vir my, hoe voel ek?
Ek het my doelwit bereik, hoe voel ek?
My verjaarsdag partytjie lê voor, hoe voel ek?
Ek het baie sleg geslaap, hoe voel ek?
Ek het vooruit gewerk met my werk, hoe voel ek in die klas?
Ek kry nie die wiskunde som opgelos nie, hoe voel ek?
Ek het my baadjie by die huis vergeet, hoe voel ek?
Ek het die 1200m gehardloop, hoe voel ek?
Hoe voel mense op valentynsdag?
Ek hoor iets in die donker huis, hoe voel ek?
My sussie wil my nie help om die skottelgoed te was nie, hoe voel ek?
Ek moet praat voor vreemde mense, hoe voel ek?
Ek het my broodjies by die huis vergeet, hoe voel ek?
Ek het nie verwag om so groot geskenk te kry vir my verjaarsdag nie, hoe voel ek?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Verkleinwoorde

Crossword

Woordeskat

Crossword

Menseregte

Crossword

OE WOORDE

Crossword

V en F

Crossword

Voegwoorde

Crossword

Afrikaans

Crossword

afrikaans

Crossword

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

ver-woorde

Crossword