Afrikaans Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ons is ___ , die mense buite.
Hy het ___ geld, sy het min
Ek is groot, die baba is ___ .
My pen is êrens; ek kry dit ___ nie.
praat mooi, moenie ___ praat nie.
Myne is verkeerd, syne is ___.
Ek is ___ , sy is onseker.
Die boek is ___; die koerant is toe
As jy nie ___ nie, dan verloor jy.
Die boek is dik, die kkoerant is ___.
Die vrou is jonk; die man is ___.
Het jy dit ooit gesien? Nee, nog ___ nie.
Haar rok is ___; myne is lank
Die meisies lyk ___; die seuns lyk anders.
Ek draf in die ___ en werk in die aand.
Gaan dit ___ of slegter?
Ek gooi ___; hy gooi mis.
Hy voel ___; sy voel sleg.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere Blokraaisel

Crossword

Woordsoorte

Crossword

f en v hersiening

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Bywoorde

Crossword

Ursula kursus

Crossword

Drama elemente

Crossword