Byvoeglike naamwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 26 clues. Answers range from 2 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die man op die maan was (baie alleen)
Bill Gates is 'n (bekende) persoon
Dit reën; die gras is (baie nat)
My sjokolade is (groot) as joune.
Ek het gister die (fluks) seun ontmoet
Greenpoint is (ver) as Bloubergstrand.
As ek die lig afsit, is dit (baie donker)
Tina dink die nuwe seun in haar klas is mooi; sy is (baie verlief)
Die trappe is (laag) as wat ek gedink het.
Die nar is (baie gek)
Ek hou van sjokolade (omdat/want) dit lekker proe
Die papier waarop jy teken is (dun) as myne
Dit is die (koud) water ooit.
Dit is 'n (oud) man
Die (lank) seun drink tee
Ek het (baie) geleer as laas keer
Die (sag) kussing is rooi
Die veer is (lig) as die klip
Die ring was (baie duur)
Die roomys is (baie koud)
Die bul lyk (baie kwaad)
Will Smith is (ryk)
Die klein seun is (jonk)
Ek is (kwaad) vir jou as vir ma.
Ek is (baie moeg) want ek het nie geslaap nie.
Hy het die (hard) van almal geleer

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordeskat

Crossword

Diere

Crossword

Wild animals

Crossword

Enkelklanke

Crossword

OE WOORDE

Crossword

i/u woorde

Crossword

afrikaans

Crossword

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword