This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 6 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek sit dit aan sodat ek kan sien.
Die hond is nie dom nie, hy is baie ...................
Ons noem 'n jong perdjie 'n .....................
Die potlood se .................... is stomp.
Ons mag nie die vrugte van die boom af .................. nie.
As ek vir jou geld geleen het, ...................... jy dit nou vir my.
Ek gebruik die skêr om te ...........................
Die padda ................... in die water
Passop, die slang kan ......................
Wanneer my keel seer is, sukkel ek om te ..................