VEREISTES VAN 'N FIKSHEIDSPROGRAM Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physical Education & Fitness has 15 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit is belangrik om ______ eienskappe in gedagte te hou met die opstel van 'n fiksheidsprogram.
Hoe baie jy oefen word die ______ van die oefening genoem.
Hoe hard jy oefen word die ___________ van die oefening genoem.
Die _______ van die oefening het 'n invloed op die tipe intensiteit wat gebruik word tydens die oefening.
Om die hoeveelheid gewig waarmee geoefen word meer te maak, word _______ genoem.
________ is 'n woord wat gebruik word om oefeninge wat spesifiek gedoen word om 'n beweging te verbeter, te verduidelik.
Bewegings wat gedoen word omdat jy dit wil doen word __________ bewegings genoem.
_______ is baie belangrik om te doen na oefening sodat spier goed kan herstel.
_______ is baie belangrik om te doen voordat jy oefen, om jou spiere voor te berei.
________ strekke is waar jy stil staan of sit en spiere strek wat spiere se soepelheid verbeter.
________ is baie belangrik en help sodat jy nie verveeld raak nie en maak oefening baie lekker.
_________ is belangrik sodat jy vir altyd fiks en sterk sal kan bly.
Goedjies soos die temperatuur, wind, en besoedeling word ______ genoem, en dit speel 'n belangrike rol oor hoe jy die oefening gaan ervaar.
Dit is belangrik dat oefeninge elke week of twee weke _________ moet word sodat jy sterker of vinniger kan word.
Die regte _______ is baie belangrik sodat jy oefeninge voluit kan doen, sonder om vinnig uit asem uit te raak.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

LO

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

LO kwartaal 1

Crossword

Die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword