This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 6 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wanneer vriende jou forseer om iets te doen wat jy nie wil doen nie
As jy iemand spot of verkleineer
'n Beeld wat jy van jouself in jou gedagtes skep
Die strooi van rommel of ander afvalstowwe in water is...
Omgee of vriendelikheid wat teenoor ander bewys word
'n Bewondering vir iemand of iets en hulle vermoëns, eienskappe of prestasies
Regte wat aan alle mense behoort
Om jou werk of dag mooi te beplan sodat jy by al jou werk uitkom
Wanneer twee partye tot 'n ooreenkoms kom na hulle van mening verskil het
As jy jou doelwitte bereik word dit ..... genoem
Wanneer iemand nie met jou saamstem nie en 'n opinie lewer daaroor
Bakterieë wat deur besmette water versprei word en jou klein organe aantas
Wanneer middels gebruik word in so 'n manier dat dit skadelik teenoor ander mense of die persoon wat dit gebruik, kan wees
'n Stel oortuigings en die gedrag waarin 'n persoon glo
Multiras of -kulturele land ( spesifiek Suid-Afrika in die post-apartheid era)