This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Diskrimineer nie teen enigiemand nie
Nooit iemand beseer nie
Niemand kan dit van ons wegneem nie
Marteling van mense vir inligting word nie toegelaat nie (2 punte)
Minimumloon wat betaal moet word
Mag nie werk as jy jonger as 15 jaar oud is nie
Inligting omtrent mense is hulle _________ heid
Respek teenoor ander se oortuigings
Aanvaar van bure
Vullis en Afval op ongepaste plekke te stort
Sekere dienste verskaf
Elkeen moet behoorlike __________ ontvang
Waneer ons dit gebruik moet dit nie ander minag nie
Reg om hulle eie ______ te gebruik