Menseregte Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ander mense gaan geur jou persoonlike dokumente sonder jou toestemming.
Iemand anders word gekies bo jou vir 'n pos omdat hy 'n man is.
Jy word stilgemaak en mag nie jou opinie lig nie. Jou vryheid van ____ word geskend.
Jy word nie gehelp in 'n staatshospitaal nie.
Jy voel dat jy nie in jou eie huis kan slaap sonder om bang te raak nie.
Ander diskrimineer teen jou as gevolg van jou geloof en jy word uit die groep gehaal. Jou vryheid van ____ word geskend.

Jy word nie reg gegee om te kies waar jy kan werk nie. Jou vryheid van ____ word geskend.
Jou toegang tot die internet en die biblioteek word beperk en nie toegelaat nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Menseregte

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword

Ons Regte

Crossword

Les 7

Crossword

MENSEREGTE

Crossword

Lea en Ragel

Crossword

Drama elemente

Crossword