Sleutelwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 6 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die tyd tussen kinderjare en volwassenheid.
Die manier waarop jy oor jouself as persoon dink.
Om die kennis, vaardigheid en krag te hê om iets te kan doen.
Die vermoë om te ontwikkel
privaat en nie aan enige ander persoon te vertel nie
Besluit wat die belangrikste is
'n Sterk afkeer van mense van 'n ander land.
Om iemand aanhoudend lastig te val of te pla.
Om teen ras, geslag, geloof of ouderdom te...
Gebruike geassosieer met verandering van een stadium na 'n ander
Om mense te behandel op 'n manier wat wys jy gee om.
Dinge wat jy moet doen vir jouself of vir ander.
Wanneer mense oor iets verskil en begin baklei.
wanneer maats jou probeer oorreed om iets teen jou sin te doen.
'n Stof wat deur jou liggaam geproduseer word wat jou laat groei.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

LO

Crossword

Lewensvaardigheid

Crossword

LO kwartaal 1

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword

PSW 3

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword