This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 7 to 23 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Stowwe in voedsel wat die liggaam gesond hou
Om mense wat gestry het, te help om weer vriende te word.
`n regeringstelsel waarvolgens al die mense in die land hulle verteenwoordigers kan kies
Die manier waarop jy oor jouself as persoon dink en voel
Mediese aandag aan diere
Beskerming van die natuurlike habitat
Om respek te verdien
Die vermoë om te ontwikkel
Privaat en nie aan anige ander person te vertel nie
Om iemand aanhoudend lasting te val of te pla
Dinge wat jy moet doen, of vir jouself, of vir die groep waaraan jy behoort
Om iets in jou eie woorde te herhaal
Besluit wat die belangrikste is
Om een person of groep swakker of beter as `n ander een te behandel, gewoonlik vanwee hulle ras, ouderdom, godsdiens of geslag