This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Om jouself te ken
Hoe jy jou gedra, wat jy doen
Selfrespek is hoeveel jy van ______ hou
duidelik oor wat jy benodig en waarvoorjy kommunikeer
om anders te wees
beheer of gesag oor iemand of iets
houdings of gedrag wat verwag word
om spiere in volle omgang te kan beweeg
iets wat jou aandag trek
eienskappe wat verhoed dat jy doeltreffend is
'n groep beroepe
beroepwat jy vir 'n groot deel van jou lewe het
om onregverdig te glo dat almal dieselfde is
verskille en verskeidenheid
wette vir die samelewing
'n standpunt van die regte van 'n groep mense