This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iemand wat vir jou skoolhou
Om in die openbaar te praat
Iets wat jy sing
'n Ander woord vir "bekende"
Daar is 4 in 'n skooljaar
Jy skryf dit van die bord af
Bv. blou of pers of rooi
Die outeur van 'n boek
Die afdelings van 'n boek
Jy skryf of teken daarmee
Iemand wat ..... is, glimlag gereeld