This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 21 clues. Answers range from 6 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iemand wat vir vroueregte veg
Iemand met 'n fyn smaak vir kos en drank
Iemand wat baie gierig is
Iemand wat die wetenskap van die aardkors bestudeer
Iemand wat duike uit motors se bakwerk slaan
Iemand wat gedurig ontevrede is en baie kla
Iemand wat geboue ontwerp
Iemand wat goedere en eiendomme op 'n veiling verkoop
Iemand wat 'n rol in 'n film vertolk
Iemand wat baie lees
Iemand wat volhou tot die einde toe
Iemand wat toneelstukke skryf
'n Dokter wat operasies uitvoer
Iemand wat stil en teruggetrokke is
Iemand wat voorwerpe van goud maak
Iemand wat artikels skryf vir 'n koerant of 'n tydskrif
Iemand wat baie verspot is
Iemand wat oe toets en oogsiektes behandel
Iemand wat op ander teer
Iemand wat 'n boek, kunswerk of rolprent beoordeel
Iemand wat met hout werk