This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 2 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Word gebruik om papier te knip.
Die klank wat 'n skaap maak.
'n Persoon met miljoene rande.
Iemand wat baie bekend is onder hul vriende.
Teenoorgestelde van êrens.
Teenoorgestelde van nêrens.
Mamma sê jy moet al jou speelgoed ...
Wanneer jy baie van iets hou, wil mens dit ...
'n Meisie se geliefde, noem sy haar ...
'n Sinnoniem vir 'n gebeurtenis.
Ek gaan op my bed ... en bietjie slaap.
Sinnoniem van vertel.