This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Baie versigtig kyk
'n Baie vinnige kar
'n Baie ou, lelike kar
Om baie gewild te wees
Baie vinnig
Wanneer jy moeg is dan ______ jy
Twee mense wat dieselfde lyk
Jy skryf hier in
Die geluid van helikopter lemme
'n Groot, gevaarlike wind
Dieselfde gevoelens as geskok
Teenoorgestelde van binne
Wat ouma die helikopter noem
Puleng se _____ gaan jaloers wees
Die persoon in beheer van die helikopter