This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 25 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die stuk houd is (dik) as daardie een
My glas is die (vol) want ek het nog niks gedrink nie
Wat is die meervoud van pa?
Die lug soos 'n kind se ballon. Watter beeldspraak is dit?
Die sambrele lyk soos __________ lekkergoed?
Die verkleinvorm van emmer
Ouma het een van die bakker gekry met kersies daarop.
Hulle is klein koekies met versiersuiker daarop.
Iemand wat van soetighede hou
Ouma sny die koek in ___________________
'n Ukulele is 'n klein ______
Ouma woon in 'n klein ______________________
Ouma se neus is so rooi soos 'n ________________ s'n.
Borde, koppies, pierings, ens noem ons____________
Ouma dra hulle op haar voete sodat sy nie koud kry nie.
Tant Lalie is die nuwe ________________
Die miere en ander gogga's loop vinnig rond.
Tant Lalie se klere is baie baie nat.
As Ouma se woonstelletjie baie skoon is, is dit __________________
Tant Lalie het _____________ voete
Waarin hou Ouma haar suiker?
As jy iemand vir die eerste keer ontmoet, dan se jy _________________
Ouma ________________ die vloer met 'n besem
Hoe dikwels stof ouma die meubels af> Elke ____ dag
Ouma is siek in die bed met 'n _______________