This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 13 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die Bybel is baie spesiaal en anders as ander boeke, want dit is die ..........van God?
Hoeveel boeke is daar in die Bybel
Waar leer jy die meeste van Jesus?
Die Bybel is soos 'n brief van God aan jou, watter tipe brief is dit?
Deur wie is die Bybel geïnspireer?
Wat moet jy doen elke keer voordat jy Bybel lees?
Wat moet tussen jou en God wees sodat jy meer leer van God se hart vir jou?
Hoeveel skrywers het die Bybel geskryf?
Wat word geskryf in die oudste boeke, herhaal in die ander boeke.
Wie maak die Bybel 'n eenheid?
Die Bybel is 'n groep ware stories wat mense geskryf het wat hulle skepper ontmoet het, wat noem ons hierdie stories?
Partymense gebruik die Bybel as yskas, of kristalbal of medisyne tas, maar wat is dit eintlik vir ons lewens?
Die Bybel is nie net klomp inligting nie, dit is lewend, wat kan dit met ons lewens doen?