This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 23 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jesus se moeder
Jesus se vader
Eerste Bybelboek
Laaste Bybelboek
Skrywer van sommige Psalms
Skrywer van Openbaring
In watter provinsie is die gemeentes aan wie Johannes skryf in Openbaring?
Op watter eiland is Johannes wanneer hy Openbaring skryf
Waarna verwys die sewe sterre in Openbaring 1?
Wat is 'n ander woord vir engele?
Aan watter kerk skryf Johannes eerste in Openbaring?
Aan watter gemeente skryf Johannes tweede in Openbaring?
Aan watter gemeente skryf Johannes derdens?
Watter NT boek is eerste geskryf?
Aan hoeveel stamme skryf Jakobus?
Hoeveel hoofstukke is daar in Jakobus?
Wat is die tweede laaste bybelboek?
Wat word die eerste 5 boeke van die bybel genoem?
In hoeveel dae is die hemele en die aarde geskape
Wat is die eerste NT bybelboek?
Watter apostel het aan die gelowiges in Rome geskryf?
Watter koning in die Bybel was 'n skaapwagter?
Wie het die boek Spreuke geskryf?