This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jaco Jacobs is gebore in...
Vir wie het Jaco Jacobs eerste gewerk?
Wat is die eerste boek wat Jaco Jakobs geskryf het se naam?
Waar bly Jaco Jacobs vandag?
Wat is die vrou se naam wat Jaco Jacobs as kind opgepas het?
Hoeveel honde het Jaco Jacobs?
Wat was kleintyd oorkant Jaco Jacobs se pa se werk?
Gee een van Jaco Jacobs se skuilname?
Van watter toekenning het Jaco Jacobs 21 ontvang?
Hoeveel susters het Jaco Jacobs?