Boemel deur SA in 15 stoppe 1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 27 clues. Answers range from 3 to 23 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die hond se naam
'n Voortrekker leef met respek.
Hoeveel waens is daar in die laer by Bloedrivier?
Op watter datum het die Slag van Bloedrivier plaasgevind?
Wat is die hoofstad van KwaZulu Natal?
Watter Generaal se standbeeld is voor Durban se stadsaal?
Wie het te perd van Durban na Grahamstad gery om die Britse magte te waarsku?
Wat is die kleinste woestyn in die wêreld se naam?
Net buite Grahamstad is 'n monument waar die Britse setlaars vir Jacobus Uys iets gegee het?
Vir watter dier is daar 'n monument in Port Elizabeth opgerig?
Wie het die tuin in die hoofstraat van Kaapstad, Adderley straat geplant?
Wie bly in die huis langs die kompanjie tuin?
Wat is die naam van die oudste gebou in Kaapstad?
Wie het die Kaap ontdek?
Wat is die naam van die monument by die Paarl?
Wat staan op die trappe geskryf na die ingang van die monument?
Wat is die naam van die eerste afrikaanse koerant?
Wat is die trein se naam wat na Matjiesfontein gery het?
Wat is die naam van die monument in Bloemfontein wat die vroue en kinders wat gesterf het in konsentrasiekampe herdenk?
Watter oud president is by die Vrouemonument begrawe?
Wat is die naam van die monument wat die einde van die Anglo-Boereoorlog aandui?
Wat staan op die vredesmonument geskrywe?
Hoeveel boerekrygers staan daar om die monument?
Deur wie is die Voortrekkermonument ontwerp?
Wat staan op die senotaaf in die monument?
Wat is die naam van die monument in Maputo met sterk Suid Afrikaanse bande?
Wat is die verbinding tussen die bus se nommer en die voortrekkers?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Perfek

Crossword

Ek as voortrekker

Crossword

Moses

Crossword

Sorgvliet Blokraai

Crossword

Poenankies

Crossword

Suurlemoen

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

Permanente Ink

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword