This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wanneer was die amptelike stigting van Die Voortrekkers?
Wie begin met planne om ‘n Afrikaanse jeugbeweging te stig?
Wie was die eerste hoofleier van Die Voortrekkers?
Waar word die eerste kommando gestig?
Wie was die tweede Hoofleier van Die Voortrekkers?
Wie het die eerste voortrekker vlag gemaak?
Wat is die leuse van Die Voortrekkers?
Wanneer het die eerste Voortrekkersangbundel verskyn?
Die boom van Sameswering?
Wie het die naam Penkop en Drawwertjies uitgedink?
Op watter dag word Suid-afrika ‘n republiek?
Wat word oorhandig aan die eerste Presidentsverkenners deur staatspresident CR Swart?
Wanneer word die Voorslagknoop ingestel?
Waar is die Afrikaanse Taalmonument gelee?
Wie het die Hou Koers lied geskryf?