This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie het geld geskenk vir die sogenaamde drankbeeld van Paul Kruger?
Die eerste tydskrif in Suid-Afrika wat leesstof vir kinders in Afrikaans gebied het.
Wetenskaplike verslag wat die verarming van die inwoners van 'n land as 'n natuurlike verskynsel na 'n industriële omwenteling bestempel het.
Die eerste Afrikaanse tydskrif.
Winternag word as die eerste ware Afrikaanse gedig beskou. Die gevolg van watter gebeurtenis word daarin treffend uitgebeeld?
Die Bybelse sangmeester na wie verskeie Afrikaanse kore vernoem is.
Gedurende die 1920's het Afrikaners toenemend bewus geword van hulle eiesoortige .........
Afrikanervroue het hulle kinders in hierdie stelsel opgevoed.
Watter gebeurtenis het in 1915 volgens mev. Joubert die "ontwaking van Suid-Afrika se dogters" aangekondig?
Die eerste vrouetydskrifte het aan die einde van hierdie eeu die eerste maal in Europa verskyn.
Wat het Mabel Malherbe in 1950 uitgegee?
Die Boerevrou het teen die einde van 1931 vir 'n enkel uitgawe tien .............. gekos.
'n Bekende tandepasta wat vandag nog bestaan, is gereeld in die 1920's in Die Boerevrou geadverteer.
Die naam van die briewekolom in Die Boerevrou.
Na watter gebeurtenis in 1922 is daar met die rubriek Stille Sondagure begin?
Gedig wat Eugène Marais sommer een oggend op besoek aan Die Boerevrou se redaksiekantoor geskryf het.
"Nee, dankie tog, nie vir mij nie. Ek het nog ou mode se plat .........."
Die eerste roman in Afrikaans wat in 1924 verskyn het.
Wie het die titelblok vir SAVF-kolom in Die Boervrou ontwerp?
Die vreemdste voorwerp wat ooit in Die Boerevrou geadverteer is.
Soort handwerk wat gedurende 1920's baie gewild was.
Die bestuurderes van Die Boerevrou het so 'n huis gehad.
"Ek sien haar ......"
Die eerste polemiek in Die Boerevrou was oor die voorbladnooi se ..............