Geskiedenis Taak Crossword

This printable crossword puzzle has 20 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wie was die eerste Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika?
In die Eerste Wêreldoorlog veg Duitsland en _____ teen mekaar.
Wie was toe Eerste Minister in Suid-Afrika?
Na watter dorp was Beyers en de la Ray op pad?
Wat 'breek uit' na de la Ray se dood?
Jopie Fourie se rang?
Waar het die Botharegering vir genl. de Wet opgesluit?
In die Tweede Wêreldoorlog, veg SA saam met wie in die oorlog?
Opvolger vir Smuts?
Genl. Jan Smuts se party?
Wie het Standerton gewen?
Wie skiet de la Ray dood?
'n Goewerneur-generaal en 'n _____ is in dieselfde amp maar in verskillende bedelings.
Om politieke verdagtes gevange te hou.
Om teen jou eie land oorlog te voer.
Waarvoor staan OB
GNP se leier?
VP se leier?
_____ bedank en Smuts word dus die eerste minister in sy plek.
Drie _____ probeer Jopie Fourie se lewe red.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ek as voortrekker

Crossword

Geek Week 2018

Crossword

De Nederlanden

Crossword

Bybel Blokraai

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Hagar en Ismael

Crossword

Ek as Landsburger

Crossword

SW - Geskiedenis

Crossword

Los Deportes

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword