Geskiedenis Crossword

This printable crossword puzzle has 25 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Eerste Wêreldoorlog staan ook beken as die ____ .
Italiaanse “Duce”
Die naam van die eerste satelliet wat om die aarde gewentel het.
Japannese soldate teen die Chinnese ______ .
Nasiebewustheid, liefde vir eie volk.
Hoofstad van Japans-China
Gaskamers in was by watter konsentrasiekamp gevind?
Die kernbom “Little Boy”.
Die kernbom "Fat Man".
Nederlands-Oos Indië word vandag_____ genoem.
Die vrou met hul vokale orkes het saans in die _____ geoefen.
Hoe het Duitsland na 1919 bekendgestaan? Republiek van ___ .
Adolf Hilter was in ___ gebore.
In 1921 word Hitler die voorsitter van die ___-party.
Die groot moondhede van UK, VSA, Rusland en China staan bekend as die ___ .
Die Spilmoonthede bestaan uit Duitsland, Italië en ___ .
Hoe is Hilter dood?
Hirosjima en ___ .
Japannese oorlogsmisdade.
Die VSA se spioene.
Die eerste mens in die ruimte.
Berlynse Muur - "Checkpoint ___ "
Nie;, Aldrin en Collins se ruimtetuig.
'n Duitse pastoor en teoloog.
Japan het gereken dat 'n volhoubare toekoms alleen verseker kon word deur die uitbreiding van ____ gebied.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Motorkar

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Kerkgeskiedenis

Crossword

Absorpsie

Crossword

Geskiedenis Taak

Crossword

Ek as Landsburger

Crossword

Ons Sonnestelsel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword