Motorkar Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Spoedgrens in Suid-Afrika.
Die eerste motor is vervaardig in
Motor wat vandag nog in die Daimler-Benz-fabriek vervaardig word.
Een van die 2 belangrike uitvinders van die eerste motors.
Waar is die Daimler-Benz-fabriek?
'n Voertuig wat jy kan kry by die lughawe om jou na die hotel te neem.
Motor waarmee goedere vervoer word.
Die eerste motor waarvan daar baie gebou is. In watter land word dit vervaardig?
Een van die 2 belangrike uitvinders van die eerste motors.
Die eerste motor waarvan daar baie gebou is.
Die Aarde se atmosfeer wat al hoe warmer word.
Vervoer waarmee ons skoolkinders op 'n kamp vat.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Energie

Crossword

Ek as voortrekker

Crossword

Die Skepping

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

afrikaans is pret

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Die sonnestelsel

Crossword