This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 16 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Eerste boek van die NT
Wat word die eerste 4 boeke van die NT genoem
Die boek na Handelinge (6de boek in NT)
In Openbaring is daar geskryf van ________ se velossings plan vir ons
Hoeveel boeke is daar in die NT
Laaste boek van die NT
Watter boek het baie geskiedenis van die vroee kerk in
Wat is die boek voor Openbaring se naam
Die _______ sal jou van die sonde af weg hou of sonde sal jou van die _____ af weg hou
Wie het die meeste boeke in die NT geskryf
In watter taal was die NT oorspronklik geskryf
__________ is volgens die hoeveelheid woorde die kortste boek in die Bybel
Die kortste vers in die NT is ____________ nl Jesus het geween
In watter NT boek is gaar geskryf van die Vrug van die Gees
Wat is die eerste vrug van die gees
Waar in die NT het Jesus die Gebooie herhaal en bevestig