Bevestigings Klas - Die Rol van die Bybel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Christianity (General) has 25 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die bybel is ‘n algemene ___________ tussen ons en die res van mensdom
Die Bybel dit is die bron van ons leerings en ___________
Die Bybel reflekteer die geskienis van die _______van die krag...
Die Bybel wys ons, die mooi van God se ___________ in mens.
Die Bybel leer ons om die _________ van die lewe te vermy
As verwysing in _________ sessies, dit word ‘n medium waardeur die mooiheid en waarheid in die deelnemers se harte na vore gebring word
Volgens Han 2:42 - En hulle het volhard in die _________ en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.
Vir die Apostolie is dit die 4de element van die _______, baie deel van die kerk en die basis van ons leering
Ons ______ bring die bybel tot lewe, soos ‘n bewys dat die inhoud van die Bybel waar is
Die gawe van die Evangelis (weggelê in die ___________)
Die _____ in ons verseël gebruik die Bybel om ons te neem van een waarheid na ‘n volgende.
Die ___________ gee ons daagliks, skriftelike verwysings van die geloofstellings van ons geloof en leering.
Die Bybel is verdeel in _____dele, genoem testamente.
Elke testament bevat ______.
Elke boek bevat __________.
Elke hoofstuk bestaan uit _____.
Hoeveel Boeke is daar in die Ou Testament?
Hoeveel Boeke is daar in die Nuwe Testament?
Die eerste 5 boeke van die Bybel - staan beken as die ________
Een van Die twaalf kleiner Profete (Boek) H.....
Een van Die vier Evangelie Boeke M...
Laaste boek in die Bybel
Volgens 2 Tim 3:16 - Die hele Skrif is deur God _____ en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid.
Die Bybel reflekteer die geskienis van die interaksies van die krag van _______ in die mens se lewe deur die eeue.
Laaste boek in die Ou Testament

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybel Blokraai

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Die Bybel

Crossword

Doop

Crossword

Doelwit C

Crossword

God is nommer 1!

Crossword

Drama elemente

Crossword