Literatuursoorte in die Bybel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 35 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Inname van die beloofde land
Die verhaal van die profeet Jona
Skepping, Sondeval, Noag en die ark, Die aartsverhale: Abraham, Isak, Jakob en Josef
Die uittog uit Egipte en die jare in die woestyn
Die verblyf by Sinai en die trek deur die woestyn
Moses se laaste dae en die opdragte oor die inname van die beloofde land
Stryd teen die Filistyne en ander volke: Debora Gideon, Simson, en ander
Naomi, Orpa, Rut en Boas
Ester, Hamman en Mordegai
Samuel en die rigter en die profeet, Vestiging van die Monargie (koningskap) in Isreal, Geskiedenis van Saul en Dawid
Geskiedenis van Salomo, verdeling van die ryk en verloop van die geskiedenis tot met die Babiloniese ballingskapin 587/6 vC
Die geskiedenis van die konings van Israel en Juda, die verhale van Esra en Nehemia en die terugkeur van Israel in die persiese tyd(na die val van die Babiloniese ryk)
10 gebooie en verbondsboek
Reinheidswette en wette vir die priesters
n Versameling van wysheidspreuke
Die verhaal ban Job en sy drie vriende vertel iets van hoe mense in daardie tyd oor sonde en straf gedink het
n Bundel liedere waarin mense ons iets vertel van God en hul ervarings met ons deel
Die skrywer van hierdie boek was ietwat negatief oor die lewe en beskryf alles as tevergeefs en 'n gejaag na wind
Beskrywing van die liefde tussen 'n man en vrou in die vorm van 'n gedig
Hierdie boek bestaan uit 3 dele wat uit verskillende eras dateer
Handel oor die profeet en sy werk. Die klaagliedere van Jeremia word soms met die profeteboek verbind
Hierdie profeet word saam met die ander in ballingskap na Babel weggevoer. Hy verkondig 'n boodskap van hoop aan die volk
Eerste van die kleiner profeteboeke en tydgenoot van Amos
Handel hoofsaaklik oor die tema "dag van die die Here"
Skaapboer iot Tekoa wat skerp krietiek uitspreek oor die leiers van Israel
Handel oor die straf van Edom vanweë sy ontroue optrede teenoor Israel
Die verhaal oor die profeet Jona word vertel
Tydgenoot van Jesaja
Bekend vir sy uitsprake teen Nineve
Noodroep tot God oor onreg en gebed van vertroue
Onheilsaankondiging oor Juda en Jerusalem
Handel oor die heropbou van die tempelen die leiers Serubbabel en Jesua
Heilsaankondiging in die hede en die eindtyd
Handel oor die klagtes teenoor die priesters by die tempel
Die eerste deel van die boek bevat verhale oor Daniël in die paleis van die Babiloniese konings. In die tweede deel leesons oor die openbaringe wat Daniël ontvang oor die toekoms van Israel. Hierdie gedeelte word ook beskou as apokaliptiese literatuur.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Afkop

Crossword

Die kind

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

WAT IS PROSA?

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword