Ken jou Bybel hoofstukke Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die eerste gedeelte van hierdie boek in die Ou Testament bevat die geslagregister van Israel en Juda.
Hierdie briewe het Paulus aan sy “probleem-gemeente” geskryf.
In die laaste gedeelte van hierdie Bybelboek maak die Here Homself aan `n persoon bekend deur Hom te wys na die grootheid van die skepping en dat Hy dit alles gemaak het.
Hierdie Bybelboek is sekerlik die mees romantiese boek in die Bybel en die Joodse seuns het heel laaste die inhoud van hierdie Bybelboek geleer.
Hierdie Bybelboek se naam beteken letterlik “Die tweede wet”.
Hierdie profeet was `n boer en die boek met die boodskap, wat hy moes bring, is na hom vernoem.
Johannes het die boodskap van hierdie boek ontvang toe hy op die eiland Patmos `n gevangene was.
Dawid het die meerderheid van hierdie Boek geskryf.
Salomo het die oorgrote meerderheid van hierdie Boek geskryf.
Hierdie dokter se naam is ook die naam van hierdie Boek en hy het ook nog `n ander boek geskryf. Wat is die name van hierdie twee boeke.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die kind

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Feeste en gebruike

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Die Bybel

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword