This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie het vir Jesus opgedra wat Hy moet se en praat?
Volgens die _______ gaan die hele wereld agter Jesus aan.
n Aantal Grieke gaan vra vir ________ om Jesus te ontmoet .
Wie het volgens Samuel , die Here hulle God vergeet ?
Wie kan die volk nie help of red nie ,volgens Samuel?
Filippus gaan vertel vir _______ van die Grieke se versoek om Jesus te ontmoet.
Hierdie saad bring n groot oes in as dit sterwe,volgens Jesus .
Saul se vrou se naam .
n Patrollie van Filistyne het die pas by _____ beset.
Volgens Jesus sal die _____ van hierdie wereld uitgegooi word buitentoe .
Ten spyte van die baie _______ wat Jesus voor die mense gedoen het ,het hulle tog nie in Hom geglo nie.
Die woorde wat Jesus gespreek het ,sal niemand wat Hom verwerp het op die dag veroordeel.
Baie lede van die ________ het verkies om eerder deur mense geeer te word .( Twee woorde )
Wie was die leeraanvoeder van Hasor ?
Tot wat het baie lede van die Joodse Raad gekom,maar wou dit nie openlik bely nie.
Die Vader se opdrag wat bepaal wat Jesus moet se ,beteken dit. ( Twee woorde)