Bybelvasvra Crossword

This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wie is met tamboeryne en driesnarige musiekinstrumente tegemoet gegaan?
Wie het volgens die vroue tienduisende verslaan?
Hierdie hoepriester se vir die Fariseers en priesterhoofde dat hulle niks verstaan nie.
Jesus gaan bly n rukkie in hierdie dorp nadat Hy vir Lasarus opgewek het.
Hierdie dissipel was n dief .( Twee woorde)
Waarvoor moes Maria vir Jesus ,in Betanie salf ?
Saul se oudste dogter .
Vir wie moet ongemerk gese word dat die koning van hom hou ?
Maria het dit op Jesus se voete uitgegiet .
Jesus het _____ ______ voor die Paasfees na Betanie toe gekom.
Die groot menigte mense ,wat na die fees toe gekom het ,gaan Jesus hiermee tegemoet.
Die _______ in Betanie het toe besluit om ook vir Lasarus dood te maak.
Watter dogter van Saul was verlief op Dawid ?
Wie wou eerder die duur nardusolie verkoop ? ( twee woorde)

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die kind

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra 2

Crossword

Bybelvasvra 3

Crossword

Bybelvasvra 4

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Bywoorde

Crossword

1 Samuel 18 en 20

Crossword