Afdeling E Markus 2 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Na hoeveel dae het Jesus weer in Kapernaum gekom?
Wat het baie mense daar gedoen, sodat daar selfsby die deur nie meer plek was nie?
Daarkom toe mense, met wat se man na Hom toe?
Wat was oop gebreek bokant Hom?
Wie het gese?"Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen."
Wie het dadelik geweet dat hulle by hulleself so redeneer?
Die seun van die mens het volmag om wat op die aarde te doen met sondes?
Wie is Alfeus se seun?
Wat het Jesus by Alfeus se seun se huis gaan maak?
Tollenaars,Jesus sy dissipels en wat se ander mense was nog aan taffel saam Jesus?
Die wat gesond is, het nie n wie nodig nie?
Hoeveel van die mans moes die ander man dra?
Johannes se volgelinge en die Fariseers was besig om wat te doen ?
Niemand lap ou klere met wat se materiaal nie?
Nuwe wyn word in wat se velsakke gegooi ?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybelvasvra 1

Crossword

Familieboom

Crossword

Sue verlowing

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Doop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword