This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 19 clues. Answers range from 2 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat was Jesus se ma se naam?
In watter dorp is Jesus gebore?
Wat noem ons die tyd wat ons Jesus se verjaarsdag vier?
Jesus is in 'n ____ gebore.
Jesus se ma het hom in doeke toegedraai en in 'n ____ neergelê.
Wie het vir Jesus geskenke gebring?
Wat het die pad na Jesus se geboorteplek aangewys?
Jesus het goud, wierook en _____ as geskenke gekry.
Waar of Vals? Jesus is in Desember gebore.
Hand 20:28 Jesus het aarde toe gekom, nie om gedien te word nie, maar om te ____.
Wie het vir Maria gesê dat sy 'n babatjie gaan kry?
Van watter dorp af moes Josef en Maria ry tot by Jesus se geboorteplek?
Het Jesus broers en / of susters gehad?
Hoe het Maria swanger geraak?
Hoe het Josef uitgevind dat Maria swanger is?
Hoe oud was Jesus toe hy dood is?
Jesus het gesterf om te betaal vir ons ____.
Watter koning wou die babtjie Jesus doodmaak?
Waarheen het 'n engel Josef gewaarsku om met Maria en Jesus te vlug?