This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 16 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die straf ,volgens die wet van Moses ,vir sulke vrouens ?
Die een wat dit het ,kan die eerste klip gooi .(Twee woorde )
Hulle het eerste weggestap toe Jesus oor n skoon gewete praat ?
Soveel het die oordeel oor die vrou ,wat owerspel gepleeg het voltrek.
Iemand wat Jesus volg sal nooit in die ________ lewe nie .
Wie weet waar Hy vandaan gekom het en waarheen Hy terggaan?
Wie oordeel saam met Jesus oor iemand ?
Die Fariseers sou Hom ook geken het as hulle vir Jesus geken het ?
Die offergawekiste het in hierdie plek gestaan .
Die Jode sal in hulle _____ sterwe as hulle nie glo dat Jesus is wat Hy is nie.
Wie verkondig net wat die Vader Hom geleer het ?
Wie bly nie vir altyd by n huisgesin nie ?
Die Jode , wat net een Vader het , is nie hieruit gebore nie .
Die moordenaar is die vader hiervan
Die Jode se dat Jesus nog nie eens so oud is nie.
Die Jode tel dit op Jesus mee te gooi