This printable crossword puzzle has 18 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hy wil op n dag oorgaan na die patrollie van die Filistyne daar oorkant
Saul was onder hierdie boom by die dorsvloer buite Gibea.
Een van Eli se kleinseuns by Pinehas
Jonatan noem die patrollie van die Filistyne ,waarheen hy wil gaan ,so.
Party _______ het, volgens die Filistyne patrollie uitgekom uit die gate waar hulle weggekruip het.
Hy moet die ark van God nader bring toe die menigte vyand in Gibea in beroering is.
Al die Israeliete wat hier weggekruip het,het gehoor dat die Filistyne vlug en het hulle agterna gesit .
Wat sal die manskappe ,wat iets voor die aand eet ,tref ?
Die bosagtige gebied waar Saul-hulle teen die Filistyne geveg het,het hiervan gedrup .
Wie het uit vrees vir die eed ,wat hulle opgele is ,nie hulle mond aan die heuning gesit nie ?
Hy het nie gehoor toe Saul die leer die eed ,om niks voor die aand te eet ,opgele het nie?
Die heuning ,uit die heuningkoek ,het Jonatan _________ gegee.
Wie is nou uitgeput omdat hulle nie iets kon eet tot die aand toe nie?
Hulle sondig teen die Here deur by die bloed van die buit te eet .
Hy sal ,volgens Saul ,sekerlik moet sterwe ,so seker as die Here leef.
Hy moenie sterf nie omdat hy hierdie groot uitkoms vir Israel bewerk het .
Saul se oudste seun
Saul se vrou se naam