This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 4 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die eend loop stadig.
Die eend swem in die dam.
Ek het gister geleer.
Ek het hard geleer.
Ek gaan by my maatjie speel.
Ek gaan die naweek rivier toe.
Ek eet in die oggend my pap.
Ek slaap in my kamer.
Dit reën hard.
Sy is lelik met my.
Ek luister elke dag vir juffrou.
Ek oefen rugby by die skool.
Ek le rustig
Daar le skoene op die rugbyveld.
Ek gaan slaap laat in die aand.