Slotklank - lk, lp, ks Crossword

This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 4 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ek gooi ________ by my koffie.
Juffrou ___________ my met die moeilike werk.
Ek tel 'n _________ op langs die see.
Jy moet jou broek se _______ optrek.
Daar is nie een ________ in die lug nie.
Kan ek ________ môre by jou kom speel?
Ek balanseer op die __________
Dis soos 'n _______ deur my hart.
Ons gooi ________ op die rugbyveld.
Die _______ vlieg hoog in die lug.
Vir ________ en Vaderland.
Ek kan _______ onthou nie.
Ek het die hele _______ boeke gekoop
Ek pak al my speelgoed in 'n ________
Ek het die _________ deurgelees.
Die _______ wou die skape vang.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Windswaels

Crossword

Menseregte

Crossword

Wild animals

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Kwartaal 3 Toets

Crossword

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Idiome

Crossword

Drama elemente

Crossword