This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 23 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Pa, Lukas is nie by tant Malie nie
Ek het met die vuur gesukkel, Elias
Hier's baie kinders op die eiland, baie spore
Wat van die grootvoete?
Manne, ek is bevrees dat julle sal moet aanvaar dat die kind teen die tyd nie meer leef nie.
Smouse. Al hoe meer van die goed hier rond.
Pasop,Ma! Keer daar voor, Benjamin.
Sy't Kittie amer geskop ,Ma.Sy was amper lekker dood!
Daar kom mense, Ma.
Kan ons sitgoed kry?
Tel jy nie saans jou hoenders nie?
My pa het altyd gese ek is gebore toe hulle die Engelse moes aanry met die waens.
Aan wie behoort hierdie grond?
Here, hou Benjamin weg van die huis af.
Maar dis dan 'n wit kind!
Ek weet nie , baas.
Elias, kyk hoe lyk jy! Het die grootvoete jou gejaag?
Wat raas julle so?Daar sit die mooiste uil op die dak...
Hulle het hom agter die berg in die Langekloof gekry.
My been is reg, Ma.
Dan ry ek saam met julle met die kar.
Baas, lieg baas-hulle?
Ek het mos nie gese ek sal nie, Ma!