Toets jou idioom kennis! Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Amper, maar nog nie ... nie.
Ek het 'n ... met jou te skil.
'n Goeie begrip het 'n ... woord nodig.
'n Berg van 'n ... maak.
'n Nuwe ... omslaan.
Moenie die boer die ... afvra nie
Daar sal ... van kom.
Die doel ... die middele.
Die ... het geen sakke nie.
Die ... is suur.
Moenie jou kom ... hou by my nie.
Met die ... gebore wees.
Jakkals trou met ... se vrou.
Nie onder ’n ... uitgebroei wees nie.
Vir iemand die ... uit die vuur haal.
As die kat weg is, is die ... baas.
Die ... kwyt wees.
Die ... is deur die kerk.
Die ... uitdeel.
Meng jou met die ... , dan vreet die varke jou.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Effesiers 4

Crossword

Diere

Crossword

Mense Regte

Crossword

Doop

Crossword

Wetenskap

Crossword

Bywoorde

Crossword

Idiome

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword