This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie kan almal profeteer?
Iemand wat beheer het oor sy gees word wat genoem ?
Wat moet vrouens doen in n christelike byeenkoms ?
Volgens die wetmoet vrouens ________ wees.
Vir wie is die profesie ?
Wat moet my broers nie met die gebruik van ongewone tale of klanke maak nie ?
Wat word gelewer elke keer as broers bymekaar kom?
As n _______ redeneer ,dink en praat ek nie meer soos n kind nie .
Wie ken my ten volle soos ek eendag ten volle sal ken ?
Met wat moet ek die lof van die Here sing ?
Broers ,moenie in julle denke kinders wees nie maar wees eerder .....
Wat moet julle nastreef ?
Iemand wat profeteer ,praat woorde wat geestelik opbou , bemoedig en ___________.
Wat is ons sonder liefde ?
Wat kan die liefde nooit doen nie ?